{"id":4143,"date":"2025-12-04T11:34:30","date_gmt":"2025-12-04T11:34:30","guid":{"rendered":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/top-klas-aardrykskunde-graad-11-leerdersboek-library\/"},"modified":"2026-04-10T01:25:21","modified_gmt":"2026-04-10T01:25:21","slug":"top-klas-aardrykskunde-graad-11-leerdersboek-library","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/top-klas-aardrykskunde-graad-11-leerdersboek-library\/","title":{"rendered":"Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek Library"},"content":{"rendered":"<p>Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 is h eietydse. maklik nvolgbare leerprogram wat versoenbaar is met die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Geskryf deur h span ervare onderwysers en Aardrykskunde-spesialiste. is dit opvoedkundig gegrond en gevul met indringende inhoud. Aardrykskunde berei leerders vir die lewe voor. Top Klas Aardrykskunde rus leerders toe met die kennis en vaardighede om hulle in staat te stel om kritiese denkers te word wat in staat is om sinvol met die wereld om te gaan. nKenmerke: nn\u2022 Dek al die vereistes van die KABV vir die Graad. n\u2022 lnhoud word in h maklik verstaanbare formaat aangebied. met die gebruik van kleurkaarte. foto&#8217;s en diagramme. n\u2022 Bied inhoud in eenvoudige taal aan en verskaf h woordelys van terme en begrippe aan die einde van die boek . n\u2022 Nuwe en minder bekende woorde en begrippe word in woordelyskassies op die bladsy verduidelik.nnShuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 het die volgende voordele vir die leerder: nn\u2022 Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie- en hersieningshulpmiddels gebruik te word. n\u2022 Bied die leerder h omvattende begrip van ons fisiese wereld in h Suid\u00adAfrikaanse en globale konteks. n\u2022 Verskaf aan die leerders opleiding in en toepassing van Aardrykskundige vaardighede en tegnieke.n\u2022 Bied leerders die geleentheid om vir h beroep in Aardrykskundige en verwante velde voor te berei.nnBeskikbare komponente: nnShuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek nnShuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket n(Ook in Engels beskikbaar)<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 is h eietydse. maklik nvolgbare leerprogram wat versoenbaar is met die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Geskryf deur h span ervare onderwysers en Aardrykskunde-spesialiste. is dit opvoedkundig gegrond en gevul met indringende inhoud. Aardrykskunde berei leerders vir die lewe voor. Top Klas Aardrykskunde rus leerders toe met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[22,19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-4143","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","5":"product_cat-education-reference","6":"product_cat-school","7":"pa_copyright-shuter-and-shooter-publishers","8":"pa_language-afrikaans","9":"pa_publisher-shuter-and-shooter-publishers","11":"first","12":"instock","13":"virtual","14":"sold-individually","15":"taxable","16":"purchasable","17":"product-type-simple"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product\/4143","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4143"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=4143"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=4143"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=4143"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}