{"id":5087,"date":"2025-12-04T11:54:25","date_gmt":"2025-12-04T11:54:25","guid":{"rendered":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/ace-it-fisiese-wetenskappe-graad-11\/"},"modified":"2026-04-10T02:22:38","modified_gmt":"2026-04-10T02:22:38","slug":"ace-it-fisiese-wetenskappe-graad-11","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/ace-it-fisiese-wetenskappe-graad-11\/","title":{"rendered":"Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11"},"content":{"rendered":"<p>Fisiese wetenskappe is in Graad 11 \u2019n uitdagende vak. As jy egter die tyd afstaan en \u2019n poging aanwned om seker te maak jy verstaan elke begrip ten volle. sal jy deur die eksamen vlieg. Jy sal in alle waarskynlikheid goed in Graad 12 Fisiese Wetenskappe vaar as jy tydens jou Graad 11-jaar hard gewerk het. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 bied jou die instrumente wat jy benodig om deur die ingewikkelde begrippe te werk en dit te verstaan asook om jou kennis en vaardighede tydens die eksamen toe te pas \u2013 \u2019n noodsaaklike vaardigheid op ho\u00ebrskool.nnEksamintors bekommer hulle dikwels oor die Fisiese Wetenskappe-leerders wat nie weet hoe om die teorie toe te pas nie en. aangesien die vak hoofsaaklik prakties van aard is. is dit belangrik dat jy oefen en oefen en oefen nadat jy die bewerkte voorbeelde bestudeer en daardeur gewerk het. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 bied nie net die inhoud in toeganklike formaat nie. maar daar is ook \u2019n hele afdeling wat toegewy is aan eksamenvrae tesame met voorgestelde antwoorde. Gebruik dit om jou te help om vir die eksamen voor te berei. asook vir volgende jaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Fisiese wetenskappe is in Graad 11 \u2019n uitdagende vak. As jy egter die tyd afstaan en \u2019n poging aanwned om seker te maak jy verstaan elke begrip ten volle. sal jy deur die eksamen vlieg. Jy sal in alle waarskynlikheid goed in Graad 12 Fisiese Wetenskappe vaar as jy tydens jou Graad 11-jaar hard gewerk [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[22,230,19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-5087","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","5":"product_cat-education-reference","6":"product_cat-physical-sciences","7":"product_cat-school","8":"pa_copyright-shuter-and-shooter-publishers","9":"pa_language-english","10":"pa_publisher-shuter-and-shooter-publishers","12":"first","13":"instock","14":"virtual","15":"sold-individually","16":"taxable","17":"purchasable","18":"product-type-simple"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product\/5087","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5087"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=5087"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=5087"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=5087"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}