{"id":5104,"date":"2025-12-04T11:54:48","date_gmt":"2025-12-04T11:54:48","guid":{"rendered":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/ace-it-geskiedenis-graad-11\/"},"modified":"2026-04-10T02:23:12","modified_gmt":"2026-04-10T02:23:12","slug":"ace-it-geskiedenis-graad-11","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/ace-it-geskiedenis-graad-11\/","title":{"rendered":"Ace it! Geskiedenis Graad 11"},"content":{"rendered":"<p>Die vermo\u00eb om gebeure in die geskiedenis te vergelyk. te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder \u2019n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van \u2019n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie. Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om hierdie vaardighede te ontwikkel deur die inhoud te verskaf wat jy nodig het om te verstaan wat gebeur het. hoekom en hoe. Dan en dan alleen sal jy dit kan ontleed en dit in die wyer konteks en tydlyn kan plaas.nnAce it! Geskiedenis Graad 11 neem \u2019n bron gebaseerde benadering wat verkieslik is in beide CAPS en IEB-skole. Ace it! Geskiedenis Graad 11 verskaf die nodige vaardighede en konteks om die bronne te gebruik om \u2019n argument te bevorder of aannames oor \u2019n spesifieke persoon of gebeurtenis in die geskiedenis te maak. Dis sal jou help om deeglik vir die Graad 11 Geskiedenis eksamen voor te berei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vermo\u00eb om gebeure in die geskiedenis te vergelyk. te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder \u2019n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van \u2019n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie. Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[22,137,19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-5104","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","5":"product_cat-education-reference","6":"product_cat-history","7":"product_cat-school","8":"pa_contributors-a-rogers","9":"pa_copyright-shuter-and-shooter-publishers","10":"pa_language-afrikaans","11":"pa_publisher-shuter-and-shooter-publishers","13":"first","14":"instock","15":"virtual","16":"sold-individually","17":"taxable","18":"purchasable","19":"product-type-simple"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product\/5104","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5104"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=5104"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=5104"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=5104"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}