{"id":5675,"date":"2025-12-04T12:06:54","date_gmt":"2025-12-04T12:06:54","guid":{"rendered":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/"},"modified":"2026-06-03T16:28:04","modified_gmt":"2026-06-03T16:28:04","slug":"wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/","title":{"rendered":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde &#8211; &#8216;n Mission\u00eare teologie, Die"},"content":{"rendered":"<p>Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van \u2019n gede\u00eb studie; dit is \u2019n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner\u00a0boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos \u2019n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Mission\u00eare Teologie. &#8211; Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee \u2019n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het \u2019n boodskap vir hierdie w\u00eareld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die w\u00eareld kan ons net \u2019n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die w\u00eareld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, \u2019n\u00a0blye berig vir moedelose en hooplose mense. &#8211; Prof. Bram van de Beek<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[22],"product_tag":[],"class_list":["post-5675","product","type-product","status-publish","product_cat-education-reference","pa_contributors-pieter-verster","pa_copyright-pieter-verster","pa_language-afrikaans","pa_publisher-uj-press","first","instock","virtual","sold-individually","taxable","purchasable","product-type-simple"],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.0.1 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/\" \/>\n\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.0.1\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"Book Buddy Snapplify South Africa - Book Buddy AI Retail and Subsciptions South Africa\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde \u2013 \u2018n Mission\u00eare teologie, Die - Book Buddy Snapplify South Africa\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2026\/04\/BB-ZA-1200x630px.png\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:secure_url\" content=\"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2026\/04\/BB-ZA-1200x630px.png\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-12-04T12:06:54+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-06-03T16:28:04+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/snapplify\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:site\" content=\"@Snapplify\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde \u2013 \u2018n Mission\u00eare teologie, Die - Book Buddy Snapplify South Africa\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:image\" content=\"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2026\/04\/BB-ZA-1200x630px.png\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product-category\\\/education-reference\\\/#listItem\",\"name\":\"Education &amp; Reference\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product-category\\\/education-reference\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Education &amp; Reference\",\"item\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product-category\\\/education-reference\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/#listItem\",\"name\":\"Wonderbare Heilige Gees \\u00e9n die Vader van liefde &#8211; &#8216;n Mission\\u00eare teologie, Die\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wonderbare Heilige Gees \\u00e9n die Vader van liefde &#8211; &#8216;n Mission\\u00eare teologie, Die\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product-category\\\/education-reference\\\/#listItem\",\"name\":\"Education &amp; Reference\"}}]},{\"@type\":\"ItemPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/#itempage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/\",\"name\":\"Wonderbare Heilige Gees \\u00e9n die Vader van liefde \\u2013 \\u2018n Mission\\u00eare teologie, Die - Book Buddy Snapplify South Africa\",\"description\":\"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \\u2019n oorvloed gerwe. \\u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/#breadcrumblist\"},\"datePublished\":\"2025-12-04T12:06:54+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-03T16:28:04+00:00\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/#organization\",\"name\":\"Book Buddy Snapplify South Africa\",\"description\":\"Book Buddy AI Retail and Subsciptions South Africa\",\"url\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/sites\\\/3\\\/2025\\\/12\\\/Snapplify-Book-Buddy-logo.png\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/#organizationLogo\",\"width\":914,\"height\":201},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/product\\\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\\\/#organizationLogo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/snapplify\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/Snapplify\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/snapplify\\\/\",\"https:\\\/\\\/www.youtube.com\\\/@SnapplifyViewer\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/snapplify\"]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/\",\"name\":\"Book Buddy Snapplify South Africa\",\"description\":\"Book Buddy AI Retail and Subsciptions South Africa\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/bookbuddy.snapplify.ai\\\/za\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde \u2013 \u2018n Mission\u00eare teologie, Die - Book Buddy Snapplify South Africa","description":"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese","canonical_url":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product-category\/education-reference\/#listItem","name":"Education &amp; Reference"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product-category\/education-reference\/#listItem","position":2,"name":"Education &amp; Reference","item":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product-category\/education-reference\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/#listItem","name":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde &#8211; &#8216;n Mission\u00eare teologie, Die"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/#listItem","position":3,"name":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde &#8211; &#8216;n Mission\u00eare teologie, Die","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product-category\/education-reference\/#listItem","name":"Education &amp; Reference"}}]},{"@type":"ItemPage","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/#itempage","url":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/","name":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde \u2013 \u2018n Mission\u00eare teologie, Die - Book Buddy Snapplify South Africa","description":"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/#breadcrumblist"},"datePublished":"2025-12-04T12:06:54+00:00","dateModified":"2026-06-03T16:28:04+00:00"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/#organization","name":"Book Buddy Snapplify South Africa","description":"Book Buddy AI Retail and Subsciptions South Africa","url":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/","logo":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2025\/12\/Snapplify-Book-Buddy-logo.png","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/#organizationLogo","width":914,"height":201},"image":{"@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/#organizationLogo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/snapplify","https:\/\/x.com\/Snapplify","https:\/\/www.instagram.com\/snapplify\/","https:\/\/www.youtube.com\/@SnapplifyViewer","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/snapplify"]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/#website","url":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/","name":"Book Buddy Snapplify South Africa","description":"Book Buddy AI Retail and Subsciptions South Africa","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"Book Buddy Snapplify South Africa - Book Buddy AI Retail and Subsciptions South Africa","og:type":"article","og:title":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde \u2013 \u2018n Mission\u00eare teologie, Die - Book Buddy Snapplify South Africa","og:description":"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese","og:url":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/","og:image":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2026\/04\/BB-ZA-1200x630px.png","og:image:secure_url":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2026\/04\/BB-ZA-1200x630px.png","article:published_time":"2025-12-04T12:06:54+00:00","article:modified_time":"2026-06-03T16:28:04+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/snapplify","twitter:card":"summary_large_image","twitter:site":"@Snapplify","twitter:title":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde \u2013 \u2018n Mission\u00eare teologie, Die - Book Buddy Snapplify South Africa","twitter:description":"Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament \u2019n oorvloed gerwe. \u2019n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese","twitter:image":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-content\/uploads\/sites\/3\/2026\/04\/BB-ZA-1200x630px.png"},"aioseo_meta_data":{"post_id":"5675","title":null,"description":null,"keywords":null,"keyphrases":null,"primary_term":null,"canonical_url":null,"og_title":null,"og_description":null,"og_object_type":"default","og_image_type":"default","og_image_url":null,"og_image_width":null,"og_image_height":null,"og_image_custom_url":null,"og_image_custom_fields":null,"og_video":null,"og_custom_url":null,"og_article_section":null,"og_article_tags":null,"twitter_use_og":false,"twitter_card":"default","twitter_image_type":"default","twitter_image_url":null,"twitter_image_custom_url":null,"twitter_image_custom_fields":null,"twitter_title":null,"twitter_description":null,"schema":{"blockGraphs":[],"customGraphs":[],"default":{"data":{"Article":[],"Course":[],"Dataset":[],"FAQPage":[],"Movie":[],"Person":[],"Product":[],"ProductReview":[],"Car":[],"Recipe":[],"Service":[],"SoftwareApplication":[],"WebPage":[]},"graphName":"","isEnabled":true},"graphs":[]},"schema_type":"default","schema_type_options":null,"pillar_content":false,"robots_default":true,"robots_noindex":false,"robots_noarchive":false,"robots_nosnippet":false,"robots_nofollow":false,"robots_noimageindex":false,"robots_noodp":false,"robots_notranslate":false,"robots_max_snippet":null,"robots_max_videopreview":null,"robots_max_imagepreview":"large","priority":null,"frequency":null,"local_seo":null,"breadcrumb_settings":null,"limit_modified_date":false,"ai":null,"created":"2026-02-11 08:52:25","updated":"2026-06-05 07:54:09","seo_analyzer_scan_date":null,"focus_keyword":null,"additional_keywords":null,"truseo_locale":null},"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">&raquo;<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product-category\/education-reference\/\" title=\"Education &amp; Reference\">Education &amp; Reference<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">&raquo;<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tWonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde \u2013 \u2018n Mission\u00eare teologie, Die\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za"},{"label":"Education &amp; Reference","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product-category\/education-reference\/"},{"label":"Wonderbare Heilige Gees \u00e9n die Vader van liefde &#8211; &#8216;n Mission\u00eare teologie, Die","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/wonderbare-heilige-gees-en-die-vader-van-liefde-n-missionere-teologie-die\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product\/5675","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5675"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=5675"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=5675"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=5675"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}