{"id":7525,"date":"2025-12-04T12:47:18","date_gmt":"2025-12-04T12:47:18","guid":{"rendered":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/mier-maar-man-graad-7-afrikaans-novel-caps\/"},"modified":"2025-12-10T04:04:36","modified_gmt":"2025-12-10T04:04:36","slug":"mier-maar-man-graad-7-afrikaans-novel-caps","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/mier-maar-man-graad-7-afrikaans-novel-caps\/","title":{"rendered":"Mier maar man &#8211; Graad 7 Afrikaans Novel (CAPS)"},"content":{"rendered":"<p>Miranda ken al die lewe. Sy weet: die lewe is nie juis regverdig nie, dis meestal &#8216;n nare plek en dis beslis vreeslik alleen. Maar sy is sterk. Sy was in haar jong lewe \u00e2\u0080\u0093 sy is nou in graad 7 \u00e2\u0080\u0093 al in sewe skole. Hierdie is haar laaste jaar op laerskool, en di\u00c3\u00a9 keer is sy vir seker in die vreemdste een van almal nog. Met die vreemdste mense op aarde. Sy sit heel voor in die klas, langs &#8216;n ou met die dikste brille wat sy nog ooit gesien het. En hy het die weirdste naam: MIER \u00e2\u0080\u0093 en hy kyk nooit op nie, n\u00c3\u00b3\u00c3\u00b3it. Haar klasonderwyser lyk soos &#8216;n hippie en die skoolhoof soos &#8216;n polisieman. Die plek is noord van Pretoria: s\u00c3\u00b3 ver noord dat jy omtrent nie eens die stad se liggies in die aand kan sien nie \u00e2\u0080\u00a6 Daar is die gewone skoolboelie, Boela (gaap) en jou gewone nerd, Francois (hierdie een is nice). En Miranda het steeds die geheim van haar pa wat sy so goed wegsteek \u00e2\u0080\u00a6 Sal hierdie vreemde spul en hierdie dro\u00c3\u00ab, rooi aarde dalk iets in haar lewe kan laat gebeur wat dit anders maak? Iets spesiaal? Iets wat haar laat tuis voel, iewers \u00e2\u0080\u00a6?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Miranda ken al die lewe. Sy weet: die lewe is nie juis regverdig nie, dis meestal &#8216;n nare plek en dis beslis vreeslik alleen. Maar sy is sterk. Sy was in haar jong lewe \u00e2\u0080\u0093 sy is nou in graad 7 \u00e2\u0080\u0093 al in sewe skole. Hierdie is haar laaste jaar op laerskool, en di\u00c3\u00a9 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[22,19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-7525","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","5":"product_cat-education-reference","6":"product_cat-school","7":"pa_contributors-ronel-nel","8":"pa_copyright-vivlia-publishers","9":"pa_language-afrikaans","10":"pa_publisher-vivlia-publishers","12":"first","13":"instock","14":"virtual","15":"sold-individually","16":"taxable","17":"purchasable","18":"product-type-simple"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product\/7525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=7525"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=7525"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=7525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}