{"id":7781,"date":"2025-12-04T12:52:43","date_gmt":"2025-12-04T12:52:43","guid":{"rendered":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/viva-geskiedenis-graad-12-teachers-guide\/"},"modified":"2025-12-10T04:05:09","modified_gmt":"2025-12-10T04:05:09","slug":"viva-geskiedenis-graad-12-teachers-guide","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/product\/viva-geskiedenis-graad-12-teachers-guide\/","title":{"rendered":"Viva Geskiedenis Graad 12 Teachers guide"},"content":{"rendered":"<p>Hierdie Leerderboek bied die KABV vir Graad 12 op ,n lewendige en toeganklike wyse aan. Dit is propvol illustrasies, kaarte en prente wat ,n duidelike boodskap oordra. Dit behels ,n volledige gestruktureerde leerprogram wat leerders betrek om sake krities te oorweeg. Klem word daarop geplaas dat leerders die historiese en kommunikasievaardighede ontwikkel wat vereis word om hulle eie argumente gegrond op bewyse te formuleer. Dit bied uitstekende voorbereiding vir die finale Graad 12 eksamen.<br \/>\n\u0093Dit is regtig baie goed, gebruikersvriendelik en deeglik,\u0094 was die opmerking van ,n voormalige Geskiedenisonderwyser en vakspesialis.<br \/>\nSleuteleienskappe:<br \/>\n\u00b7 Hierdie boek dek die KABV kurrikulum deeglik.<br \/>\n\u00b7 Dit is maklik om te lees met verduidelikings van nuwe woorde op die bladsye waar hulle voorkom. \u00b7 ,n Groot en ryke verskeidenheid bronne.<br \/>\n\u00b7 Hersiening van die vaardighede wat vir die Graad 12 eksamen vereis word.<br \/>\n\u00b7 Elke hoofstuk het sy eie tydlyn sodat leerders gebeure in die volgorde waarin dit plaasgevind het,<br \/>\nkan orden.<br \/>\n\u00b7 Baie aktiwiteite is ingesluit om veelvuldige perspektiewe op gebeure te ontleed.<br \/>\n\u00b7 ,n Verskeidenheid onderwerpe vir debatvoering en openlike bevraagtekening.<br \/>\n\u00b7 ,n Wye verskeidenheid aktiwiteite vir daaglikse gebruik.<br \/>\n\u00b7 Elke hoofstuk eindig met ,n formele assesseringstaak met brongebaseerde en opstelvrae. Leerders<br \/>\nhet dus baie geleenthede om hulle vaardighede ter voorbereiding van die finale eksamen te<br \/>\nverbeter.<br \/>\n\u00b7 Die formele assesseringsprogram vir Graad 12 word gedek.<br \/>\n\u00b7 ,n Navorsingsopdrag om die formele assesseringsprogram mee af te rond. \u00b7 Voorbeeld-eksamenvraestelle word vir verdere oefening voorsien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie Leerderboek bied die KABV vir Graad 12 op ,n lewendige en toeganklike wyse aan. Dit is propvol illustrasies, kaarte en prente wat ,n duidelike boodskap oordra. Dit behels ,n volledige gestruktureerde leerprogram wat leerders betrek om sake krities te oorweeg. Klem word daarop geplaas dat leerders die historiese en kommunikasievaardighede ontwikkel wat vereis word [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[22,19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-7781","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","5":"product_cat-education-reference","6":"product_cat-school","7":"pa_contributors-ea-horner","8":"pa_contributors-jl-maraschin","9":"pa_contributors-jt-hobbs","10":"pa_contributors-kl-angier","11":"pa_contributors-n-mhlaba","12":"pa_contributors-rl-mowatt","13":"pa_copyright-vivlia-publishers","14":"pa_language-afrikaans","15":"pa_publisher-vivlia-publishers","17":"first","18":"instock","19":"virtual","20":"sold-individually","21":"taxable","22":"purchasable","23":"product-type-simple"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product\/7781","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7781"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=7781"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=7781"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/bookbuddy.snapplify.ai\/za\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=7781"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}