Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe Graad 11 Leerdersboek

R 40,00

Description

Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is ‘n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190416386