Oxf Suk Verbruikerstudies Gr12 LB 2e

R 40,00

Description

Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies is ‘n betroubare Verbruikerstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190415259