Description
Familiereg in Suid-Afrika is pedagogies gesproke �n ryke bron van kennis. Hierdie handbook is daarop toegespits om �n stewige begripsgrondslag te l�, ten einde die vaardighede te ontwikkel om onafhanklik en verstandig met regsbeginsels om te gaan, en om bedrewe en bekwame regsgeleerdes te help oplei. Vertaler: Johan Scott




