Oxford Storieboom Fase 15 Die swakste span in die wêreld

R 40,00

Description

Die Verstote Swerwers staan op die punt daarvan om geskiedenis te maak, die slegste soort geskiedenis. As hulle nog een wedstryd verloor, kan hulle amptelik as die Swakste Span van Alle Tye in rekordboeke bekend staan. Kan Kasper “Senubol” Stemmet sy hopelose span voor Saterdag in ’n wenspan verander?

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190764258