Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 10 Leerdersboek

R 40,00

Description

Oxford Suksesvolle Toerisme is ‘n Toerismekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780199070039