Oxford Afrikaanse Taalgids

R 40,00

Description

Oxford Afrikaanse Taalgids is ‘n taalgids wat jou help om Afrikaans beter te verstaan en om gemaklik daarin te kan kommunikeer. Nuttige verduidelikings oor Afrikaanse taalgebruik, voorbeelde van algemene foute, praktiese aktiwiteite, wenke, toepaslike woordeskat en uitdrukkings is by die gids ingesluit.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190722609