Oxford Storieboom Fase 16 Sebastiaan se monsters

R 40,00

Description

Sebastiaan is mal oor die woud. hy ken elke paadjie soos die palm van sy hand. Maar selfs hy is verbaas om een somersoggend twee vreemde wesens by die silwerbessies te sien. Is hulle monsters van die land agter die Granietberge? Sal hulle sy maats wil wees? Sebastiaan bevind homself in groot gevaar as hy ontdek dat iemand beplan om ’n skrikbewind onder die mense te voer en die Rustige Woud vir altyd te vernietig.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190764265