Soweto se spookspeurders

R 40,00

Description

Wat sal jy doen as �n spook jou �n guns vra en jy weet jy m��t hom help? Cicelo is nie �n bangbroek nie: hy en sy neef, Benjamin, word spookspeurders en begin na leidrade soek in die kleurvolle Soweto met sy sjebeens, spazas, steenkoolwerwe, �n tronk en �n begraafplaas. Hier ontmoet hulle interessante karakters, maar moet ook vlug vir gevaarlike misdadigers … Hierdie speurroman neem jou op �n opwindende avontuur, gelaai met aksie en spanning. Nou is dit jou beurt om spookspeurder te speel! Contributing authors: C. Erasmus, Y. Robinson

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780199059928