Kodering en Robotika NOVICE Vlak 2 Onderwysergids 2e

R 40,00

Description

Beheersing van meer gevorderde koderingstrukture: Hierdie vlak berei leerders voor vir die volgende stap in hul koderingreis. Hulle maak kennis met meer gevorderde konsepte van blokgebaseerde kodering, insluitend lusse vir herhaling en voorwaardelike stellings (“as–dan”-logika) vir besluitneming.Die skakel tussen kode en hardeware: Deur hul robotikastel en die Resly-platform se blokgebaseerde kodering te gebruik, pas leerders meer komplekse konsepte toe om hul Novice Bot outo-nome gedrag te laat uitvoer. Dit is ’n opwindende eerste stap na die skepping van “slim” toestelle.Samevatting van grondliggende leer: As die afsluitende vlak in die Novice-reeks versterk hierdie boek die vaardighede wat in blokgebaseerde kodering aangeleer is, en berei leerders voor vir die groter uitdagings van die Apprentice-reeks. Die projekte is prakties en bou selfvertroue.Bevordering van dieper begrip: Duidelike visuele voor-stellings breek gevorderde konsepte van blokgebaseerde kodering in hanteerbare stappe op. Dit help leerders om nie net te verstaan hoe iets werk nie, maar ook waarom, en lê die grondslag vir volgehoue.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190803353