Oxf Suk Verbruikerstudies Gr10 LB

R 40,00

Description

Oxford Verbruikerstudies is ‘n Verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase opgedoen is.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190416775