Kodering en Robotika Novice Vlak 3 Werkboek

R 40,00

Description

Daar is vier vlakke in die Novicestroom, wat na die Apprentice-stroom lei. Vlak 3 is die laaste vlak in die Novice-stroom. Leerders verken meer komplekse koderingskonsepte met hulle Novice Bot soos lusse en voorwaardestellings, en word aan elektroniese hardeware bekendgestel. Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde leer en onderrig aan te moedig. Volkleurillustrasies en hoëgehalte-foto’s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel. ’n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotikawoordeskat.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190750978