Oxford Suksesvolle Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerdersboek

R 40,00

Description

Oxford Suksesvolle Afrikaans Eerste Addisionele Taal is ‘n gebalanseerde taalkursus wat voldoen aan die vereistes van die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklarings (KABV). Dit is ryk aan inhoud en steun die ontwikkeling van vaardighede, kennis, waardes en houdings deur middel van talle praktiese aktiwiteite. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, sal dit jou keuse tot eksamensukses in die klaskamer bly.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780199041305