Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5B Onderwysersgids CAPS

R 0,00

Description

Dit is die eerste jaar wat Natuurwetenskappe en Tegnologie in een vak, wat verpligtend is vir alle leerders in Graad 4 tot 6, gekombineer word. Beide Natuurwetenskappe en Tegnologie is verpligte vakke vir alle leerders in Graad 7 tot 9. Hierdie twee vakke is in een vak geïntegreer aangesien hulle mekaar komplimenteer.

Additional information

Authors Ewald Zietsman, Megan Beckett
Language Afrikaans
Publisher Sasol Inzalo Foundation
ISBN SACB202415