Top Klas Lewensorienteering Graad 9 Leerder’s Boek Library

R 73,57

Description

Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks ‘Eerste Klas’nhandelsmerke vir VOO.nShuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 is ‘n nuwerwetse programnwat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum ennAssesseringsbeleidsverklaring van 2011. Die boek is deur ervare onderwysers ennliggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondignmet deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei ennontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak.nHierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Leerdersboeknbevat die volgende voordele vir die leerder:n• Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkelingn• Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligtingn• ‘n Volledig geilllustreerde liggaamsopvoedingsprogramn• Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedignBeskikbare komponentenShuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 LeerdersboeknShuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Hulpbronpakket vir die Onderwysernt.J Shuter

Additional information

Authors Daleen Christiaans, Debby Bird, Jane Dickinson, Sarah Doubell, Sharon Holgate, Tammin Barker
Language Afrikaans
Publisher Shuter and Shooter Publishers
ISBN 9780796049247