Top Klas Toerisme Leerdersboek Graad 11 (Library)

R 125,01

Description

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak; Bied inhoud in eenvoudige taal aan; Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun; ‘n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp; Studiekaarte wat as ‘n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word.

Additional information

Authors E Quigley N Thomas S Mncube E Engelbrecht N Moodley
Language Setswana
Publisher Shuter and Shooter Publishers
ISBN 9781485810193