Ace it! Geografie Graad 11

R 69,87

Description

Mits jy die inhoud bestudeer het en dit verstaan het, en jy ken die grondbeginsels van kaart lees, sal jy goeie punte in jou Geografie Graad 11 eksamen behaal. Hoe weet mens egter of jy genoeg geleer het, en of jy sekere afdelings weer moet hersien? Ace it! Geografie Graad 11 sal die raaiwerk uit hersiening neem.nnAl die inhoud wat jy moet ken word in Ace it! Geografie Graad 11 ingesluit. Dit bevat ook eksamenvrae om te oefen en jou begrip te toets. Deur Ace it! Geografie Graad 11 te gebruik, sal jou leerwerk gefokus wees en jy sal meer hersiening aan die begrippe wend waar jy hulp benodig. Doeltreffende hersiening lei tot beter punte!

Additional information

Authors C. Dibben, D. PRESTON, P. ESTERHUYSEN, S.Thompson
Language English
Publisher Shuter and Shooter Publishers
ISBN 9780796091840