CANDICE (Library)

R 47,70

Description

Candice is baie lief om te sing. Sy sing net waar en wanneer sy kan. Sy hoor van die sangkompetisie en opgewonde begin sy dadelik om te oefen. Haar teleurstelling is groot toe sy nie wen nie. Maar Oom Ebrahim het ’n oplossing! Ouderdom: 5-8 jare.

Additional information

Authors CHERON JOUBERT FANIE VILJOEN
Language Setswana
Publisher Shuter and Shooter Publishers
ISBN 9780796080073