Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede

R 0,00

Description

In Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede vertel Hannes Haasbroek van dié stad se kostelikhede en treurmares uit die verre verlede te boek. Die geskiedkundige foto’s is verkry uit die versamelings van die Nasionale Museum, Oliewenhuis-kunsmuseum, Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek en die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein.

Additional information

Authors Hannes Haasbroek
Language Afrikaans
Publisher UJ Press
ISBN 9781920382735