Die Koning se Toets

R 40,00

Description

’n Mens hoor dikwels dat geen nalatenskap so ryk soos eerlikheid is nie. Hierdie genotvolle verhaal word baie goed weergegee met fraai illustrasies om lewenslange liefde vir die deug van eerlikheid aan te moedig.

Additional information

Authors Diamond Adebowale
Language Afrikaans
Publisher Verity Publishers
ISBN 9781928348979e