Jumo en die reënwoud-melodie

R 40,00

Description

In die lewendige hartjie van die Afrika-reënwoud maak Jumo, ‘n vrolike aap, musiek wat die lug met vreugde vul. Sy ritmiese wysies betower almal wat in die woud woon, veral sy stil vriend, Lulu. Sy is ‘n skoenlapper wat lief is om te dans, en beweeg in tyd met elke maat van Jumo se pragtige musiek.

Additional information

Authors Tara Govender
Language Afrikaans
Publisher Verity Publishers
ISBN 9781776498840e