Viva Afrikaans Graad 8 Huistaal Leesboek

R 40,00

Description

Viva Afrikaans Huistaal Graad 8 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleids-verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 7–9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ’n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Die reeks bestaan uit ’n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids.

Additional information

Authors ME Vorster, PW Scholtz
Language Afrikaans
Publisher Vivlia Publishers
ISBN 9781430724452