Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 Onderwysersgids (CAPS)

R 40,00

Description

Die Onderwysersgids bied die volgende: • Memoranda en idees vir voortgesette assessering van al die aktiwiteite en opdragte in die Leerderboek en die Leesboek. • Werkkaarte en assesseringsvorms wat gekopieer en in die klassituasie gebruik kan word. • Voorbeeldtoetse en -vraestelle, met memoranda, wat volgens die formele assesseringstake opgestel is. • ’n Gratis CD met die memoranda van die onderskeie aktiwiteite in beide die Leerderboek en die Leesboek, assesseringsvorms, toetse en vraestelle. Hierdie dokumente word in Word-formaat aangebied sodat veranderinge maklik aangebring kan word. Die CD sluit ook die voorlesings van die luistertekste en videogrepe in.

Additional information

Authors ME Vorster, PW Scholtz
Language Afrikaans
Publisher Vivlia Publishers
ISBN 9781430724179