Description
Die Leerderboek is in gewone Afrikaans geskryf beskik oor n gebruikersvriendelike ontwerp sluit volkleur illustrasies en kaarte in. Die teks en aktiwiteite sal: die verstand van jong leerders stimuleer leerders help om hul leefwäeld te respekteer n jeug met hoä morele waardes ontwikkel leerders help om te verstaan dat Suid-Afrikaan lang en moeilike pad na vryheid moes volg leerders help om n rol te speel in ons demokrasie.




