Description
Viva Afrikaans Huistaal Graad 11is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(NKABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 1012 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op
n genotvolle en stimulerende wyse te verken.




