Viva Afrikaans Graad 8 Leesboek

R 40,00

Description

Die Leesboek bied die volgende: • Gedigte, kortverhale, volksverhale en dramas wat pas by die leerder se belangstellings- veld en ervaringswêreld. • Interessante en stimulerende aktiwiteite en vrae geskoei op die leesstukke, vir bespreking en beantwoording. • Addisionele leesstukke wat met vrug vir verryking en remediëring gebruik kan word. • ’n Volledige Studiegids waarin al die letterkundige aspekte verduidelik word.

Additional information

Authors ME Vorster, PW Scholtz
Language Afrikaans
Publisher Vivlia Publishers
ISBN 9781430724445_1yr