Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 Onderwysersgids Adobe Edition

R 0,00

Description

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 is deur ʼn ervare span onderwysers geskryf. Die Onderwysersgids bevat daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke dag en elke week, voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek. Die PowerPoint-aanbieding op die CD-ROM verskaf interaktiewe voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik skakels met alle oplossings vir aktiwiteite en assessering in die Leerdersboek, ʼn kleurvolle, opwindende en dinamiese koppelvlak met talle grafika en tabelle wat ontwerp is met die doel om die leerervaring te verryk.

Additional information

Authors Derek Kirsch, Elsabe Conradie, Mandy Moyce
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781107381360