Description
SLAAG Fisiese Wetenskappe se volledige oorsig van die Graad 12 Fisiese Wetenskappe-kurrikulum sal jou help om vir ‘n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: Opsommings van inhoud wat deur die eksamen gedek word, uitgewerkte voorbeelde en hersieningsvrae, ‘n lys van SI-eenhede en standaardreduksiepotensiale nuttige vergelykings en fomules, wenke en definisies van sleutelwoorde om jou deur die eksamen te help. Graad 12 Fisiese Wetenskappe kort en kragtig saamgevat!




