Description
SLAAG Geografie se volledige oorsig van die Graad 12 Geografie-kurrikulum sal jou help om vir â?’n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: volledige beskrywings van belangrike konsepte en prosesse, geleenthede om kaarte, illustrasies en grafieke te interpreteer voorbereidingsaktiwiteite vir die eksamen, eksamenwenke. Graad 12 Geografie kort en kragtig saamgevat!




