SLAAG Landbouwetenskappe Graad 12 KABV Digital Edition

R 40,00

Description

SLAAG Landbouwetenskappe bevat noodsaaklike inhoud van die vak om jou te help om vir die eindeksamen voor te berei. Hierdie gids bied jou die volgende: ‘n opsomming van belangrike inhoud wat deur die kurrikulum gedek word, ‘n verskeidenheid eksamentipe vrae vir oefening, sowel as voorgestelde antwoorde waardeur jy kan werk, definisies van sleutelwoorde wat in vrae gebruik word, asook wenke om jou in die eksamen te help. Graad 12 Landbouwetenskappe kort en kragtig saamgevat!

Additional information

Authors Altus Strydom, Henricho Ferreira, Peter J Holmes
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781316092101