Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 11 Leerdersboek (1 year) Enhanced Digital Edition

R 40,00

Description

Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 11 is deur ’n ervare span skrywers ontwikkel ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en gebruikersvriendelike reeks sal leerders help om noodsaaklike inhoud en vaardighede in Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek: verduidelik sleutelbegrippe en wetenskaplike terme in toeganklike taal en verskaf ook ’n woordelys met wetenskaplike terme wat begrip aanmoedig; maak voorsiening vir gereelde konsolidasie deur die summatiewe assesserings aan die einde van elke module; sluit gevallestudies in wat die wetenskap met die alledaagse lewe in verband bring en bied ’n gebalanseerde blik op sensitiewe kwessies; sluit ‘Het jy geweet?’-kenmerke in wat interessante bykomende inligting verskaf; lig voorbeelde, wette en formules in kassies uit vir maklike verwysing. Sluit nou gratis digitale hulpbronne, soos videos, animasies en aanbiedings in, om onderrig en leer te ondersteun.

Additional information

Authors Karin H Kelder
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781316220276