Ken & Verstaan Tegnologie Graad 7-9 (KABV) Digital Edition

R 40,00

Description

Ervare Tegnologie opvoeders het hierdie studiegids ontwerp om jou te help om inhoud van die tegnologie kurrikulum vir die Senior Fase ( Graad 7-9 ) te verstaan. Hierdie studiegids sal jou help om van graad tot graad te vorder en jou in staat stel om die gemeenskaplike taak vir assessering (GTA) in die laaste termyn van Graad 9 suksesvol te hanteer.

Additional information

Authors Barbara Munsami, Lin Bassett, Lynn Pocock, Maria M. E. Wagenaar
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781316389003