Die Deug van Geduld

R 40,00

Description

Daar word dikwels gesê dat Geduld ‘n Deug is wat nie met enigiets anders in die lewe vervang kan word nie. Voed jou brein met hierdie opwindende morele storie wat die Deug van Geduld pragtig prys met bekoorlike illustrasies.

Additional information

Authors Diamond Adebowale
Language Afrikaans
Publisher Verity Publishers
ISBN 9781928348191e