eBoek Enkel Onderwerp ePub vir tablette: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7: Die koninkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu

R 40,00

Description

Hierdie multimedia-verrykte ePUB is ду»n enkele afdeling geneem uit die volledige weergawe van Sosiale Wetenskappe Graad 7. Dit voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en sal die leerder help om te fokus op hierdie aspek van die vak.

Additional information

Authors A.E. Tshibalo, B. Tobin, L. Innes, L. Ntwape, N. Parsard
Language Afrikaans
Publisher Via Afrika
ISBN 9781415452035