Description
Hierdie multimedia-verrykte ePUB is ду»n enkele afdeling geneem uit die volledige weergawe van Sosiale Wetenskappe Graad 8. Dit voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en sal die leerder help om te fokus op hierdie aspek van die vak.




