Gereformeerdes onder die Suiderkruis 1652-2011 – Die verhaal van vier Afrikaanse kerke

R 0,00

Description

Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige benaderings, Gereformeerde karakter, onderlinge verhoudinge en ekumene, en jonger kerke of kerklike familie.

Additional information

Authors Piet Strauss
Language Afrikaans
Publisher UJ Press
ISBN 9781920382674