Ken & Verstaan Geografie Graad 10 Leerdersboek (Perpetual) Adobe Edition

R 40,00

Description

Ken & Verstaan Geografie Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto’s en diagramme – in volkleur bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied.

Additional information

Authors Helen Collett, Norma Winearls
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781108609869