Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 4 Leerdersboek (1 year) Digital Edition

R 40,00

Description

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 4 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite

Additional information

Authors Donve Lee, Elizabeth Ryke, Joane Bloch, Patricia Nocutt, Victoria McKehenie
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781316526828