Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 Onderwysersgids Adobe Edition

R 0,00

Description

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids met CD-ROM sluit ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar in, verskaf leiding vir die onderrig van elke les en vorm van assessering, asook remedierings- en uitbreidingsaktiwiteite vir elke Eenheid, bevat fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, en voorsien musieksnitte ter ondersteuning van die Uitvoerende Kunste-onderwerp.

Additional information

Authors Donve Lee, Elizabeth Ryke, Joane Bloch, Patricia Nocutt, Victoria McKehenie
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781107381575