Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 Leerdersboek (1 year) Digital Edition

R 40,00

Description

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Die omvattende Leerdersboek bied ‘n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, lei elke module in met ‘n geheuekaart wat ‘n oorsig bied oor die inhoud van die module, bevat aktiwiteite wat daartoe bydra om leerders se wetenskapkennis en -vaardighede te ontwikkel voorsien formele assesseringstake om leerders se insig te toets. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies en bevat Inligtingsflitse met interessante brokkies asook Notaflitse wat belangrike inligting onder die leerder se aandag bring.

Additional information

Authors Annemarie Gebhardt, Bridget Farham, Peter Preethlall, Sagie Pillay
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781108659987