Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Onderwysersgids Adobe Edition

R 0,00

Description

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 bevat ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar, leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite, fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums, asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.

Additional information

Authors David Green, Linda Bredenkamp, Ria de Jager
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781107381100