Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 Leerdersboek (1 year) Enhanced Digital Edition

R 40,00

Description

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 is deur ʼn ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe, help – veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee, en toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.

Additional information

Authors Derek Kirsch, Elsabe Conradie, Elsabe Conradie, Derek Kirsch, Mandy Moyce, Mandy Moyce
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781316220061