Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Onderwysersgids Adobe Edition

R 0,00

Description

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), sowel as die KABV-wysigings van 2019, ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids bied stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering; remediδrings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module; interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefwΩreld te verbind; ‘n hersiene Assesseringsprogram in ooreenstemming met KABV-wysigings, met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums, asook fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle.

Additional information

Authors Lee Smith, Susan Heese
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781107380417