Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 Onderwysersgids Adobe Edition

R 0,00

Description

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: ‘n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.

Additional information

Authors Karen Morrison, Lisa Greenstein, Moeneba Slamang, Paul Carter
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781107257078