Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Onderwysersgids Adobe Edition

R 0,00

Description

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat ‘n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, voorbeeldvraestelle en hulle memorandums en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.

Additional information

Authors Karen Morrison, Karen Press
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781107380912